Skryf Jehovah se Getuies familie af?

Jehovah se Getuies verf ‘n trotse prentjie dat hulle pro-familie is en dat hulle ‘n gelukige, gesonde familie lewe geniet. Maar wat gebeur wanneer ‘n geliefde die groep verlaat of uitgeset is? Sal hulle afgeskryf word deur hulle familie?

Jehovah se Getuies moet familie lede afskryf as hulle uitgeset is of die organisasie verlaat. Dit sluit in direkte familie lede, ouers, kinders of broers en sisters. As jy nie die instruksies volg nie, kan jy ook uitgeskop word en daardeur afgeskryf word.

Tenspuite van die bewering dat Jahova getuie “werk om families op te bou, beide jou eie en die van jou buurman.” Die realiteid is dat daar beleide in plek is om families op te breek. Ek verwag nie dat jy net my word vat vir dit nie, ek sal verder verduidelik deur artikels hoe Jahova getuie families opbreek. Maar eers wil ek uitbrei op hoe Jahova getuie regverdig hoekom hulle hul eie vlees en bloed afskryf.

Hoekom skryf Jehovah se Getuies hul familie af?

In meeste gevalle begin onteiening deur die formele eks-kommunikasie van Jehovah se Getuies, wat bekend is as “uitsettings”. Dit word gebruik as ‘n vorm van dissipline wanneer een van die lede die groep se vele reels breek, meeste wat heeltemal vreemd is vir die Bybel. Hierdie besluit is gemaak na ‘n komitee van drie mans, wat bekend is as die ouderlinge, ‘n besluit gemaak het dat die individu onbeleidelik is hand ‘n straf af wat hulle dink gepas is, insluitende hulle uitskop.

As ‘n Jehovah se Getuie nie meer deel wil wees van die organisasie nie en formeel bedank van die groep af, sal di ouderlinge die besluit aanvaar as disassosiasie. Alhoewel disassosiasie en uitskop ‘n bietjie verskil van mekaar, het beide dieselfde impak op die individu.

Al word ‘n person uitgeset of gedisassosieer word ‘n aankondiging gemaak in die Koninkryksal en daar word vereis dat alle lede van die gemeenskap daardie person afskryf, al is daardie person ‘n direkte familielid. 

Ongeag van hulle eise dat hul net “onberouvolle sondaars afskryf” Hoofstuk 14, paragraaf 33 van hul internationale handbook “Georganiseerd om Jehovah se wil te doen” verklaar “As ‘n person wat ‘n Christen is kies om hulself te disassosieer, sal ‘n vinnige afkondiging gemaak word om die gemeenskap in kennis te stel. Dit verklaar: [Naam van person] is nie meer ‘n Jehovah se Getuie nie.” Sulke mense word dieselfde behandel as ‘n person wat uitgeset word.

What sort of fellowship with disfellowshipped and disassociated people is forbidden?

This means that loyal Christians do not have spiritual fellowship with anyone who has been expelled from the congregation. But more is involved. God’s Word states that we should ‘not even eat with such a man.’ (1 Cor. 5:11) Hence, we also avoid social fellowship with an expelled person. This would rule out joining him in a picnic, party, ball game, or trip to the mall or theater or sitting down to a meal with him either in the home or at a restaurant.


Display Christian Loyalty When a Relative Is Disfellowshipped, 2002 Kingdom Ministry

Basies sal Jehovah se Getuies ‘n vorige lid afskryf al is dit hul eie familie. Dit is ‘n tiepise kultus taktiek wat gebruik word om te verbied dat lede enige iets te doen het met die wat die groep verlaat.

“…people are told to avoid contact with ex-members or critics. Those who could provide the most information are the ones to be especially shunned.

Combatting Cult Mind Control, Dr. Steven Hassan

Breek Jehovah se Getuies families op?

Onder die gereelde vrae seksie van jw.org webtuiste, ‘n seksie genoem “Breek Jehovah se Getuies gesinne op?” erken dat hul praktyke gelei het na gebroke families, maar skyf die blaam na die Nie-Jahova getuie van die familie deur ‘n verklaaring aan te haal van die Europese Hof van Menseregte wat sê: “Nie-getuie familielede veroorsaak gereeld konflik deur aanvaarding en respek te weier aan hul gelowige familie lede se vryheid om hul geloof te manifesteer en oefen”.

Wat ‘n belaglike stelling om te maak wanneer Jehovah se Getuies ‘n beleid instand het wat lede dwing om enige familie lede wat nie meer identifiseer as Jehovah se Getuie, af te skryf en heeltemal uit te sny.

“Liefde vir die organisasie moet sterker wees as ons liefde vir familie”

As dit nie oortuigend genoeg is nie, ‘n reedlike nuwe artikel kap die finale spiker in die kus. Volgens die lewens- en bedienings vergaderings werkboek vir Desember 2020, ‘n artikel onder “SKATTE UIT GOD SE WOORD” vir die week van Desember 7-13 is uitdruklik getitel “Ons moet liewer wees vir Jehovah as vir ons familie”. Die laaste lyn van die skokende artikel sê: “Ons liefde vir Jehovah moet sterker wees as ons liefde vir familielede wat nie getrou bly nie.”

Wat hul hier uitbeeld is dat “Liefde vir die organisasie moet sterker wees as ons liefde vir familie.”

Die boodskap is duidelik: Familie lede moet meer as gewillig wees om verhoudings te beeindig met hul ongelowige gelifdes in strewe van redding van die organisasie . Dit beteken geen kontak met die uitgeskopde indiviuele nie.

As jy my nie glo nie, hier is dit in hul eie woorde:

“Is dit werklik nodig om die persoon heeltemal te vermy? Ja, om etlike redes. Eerstens, dit is ’n kwessie van lojaliteit aan God en sy Woord.”
“Sê nou ’n familielid word uitgesit? In so ’n geval kan die hegte band tussen familielede ’n ware toets van lojaliteit wees.”
“Lojale Christenfamilielede soek nie na verskonings om kontak te hê met ’n uitgesette familielid

Hoe om ’n uitgesette persoon te behandel – JW.ORG

Die familie kan hulle nie meer in die huis hê of met hulle tyd spandeur nie. Hul kan nie meer hulle bel, praat per e-pos of selfs ‘n boodskap stuur om te sien hoe dit gaan nie. Enige en alle kommunikasie moet stop.

Die familie van ‘n uitgeskopde of gedisassosieerde individu sal konstant herinner word deur die ouderlinge en ander lede dat dit ‘n manier is om die “gemeenskap skoon te hou” en om hul geliefdes te help “trug na Jehovah” toe. Vir ‘n Jehovah se Getuie is onteiening net ‘n toets met hulle verhouding met Jehovah en hulle moet sterk bly. Enige neiging om met familie lede kontak te maak sal afgeskiet word. Die pyn wat gepaard gaan met met die situasie, sal blameer word op die familie lede want hulle is ongehoorsaam teen Jehovah of omdat hulle die groep wou los.

Ondersteun die Bybel familie afskryf?

‘n Algemene aanhaling by baie Christelike kultuste om onteiening te waardig kan gevind word in 1 Korintiërs 5: 11-13 in die Nuwe wêreld translasie van die Bybel:

11 Maar nou skryf ek aan julle om op te hou assosieer+ met enigeen wat ’n broer genoem word maar wat seksueel onsedelik* of gierig is+ of wat afgode aanbid of ander uitskel* of wat ’n dronkaard+ of ’n afperser+ is. Moenie eers saam met so iemand eet nie. 12 Want wat het ek te doen met die oordeel van die mense wat buite die gemeente is? Oordeel julle nie die mense wat binne die gemeente is 13 terwyl God die mense oordeel wat buite is nie?+ “Verwyder die goddelose mens onder julle uit.”

Korintiërs 5:1-13 – Nuwe Wêreld-vertaling

Volgens die oorsig van die Korintiërs seksie van die JW bibiloteek, die dissipel Paul het bedoel dat geselskap hou met ander meen gehegde gemeenskap, oor die weg te kom met hulle en die selfde sienings en stellings te deel.

Om ‘n stand te vat teen sekere gedrag teen jou geloof is een ding, maar ‘n geïnstitusionaliseerde besluit om te pendel en ‘n medemens af te skryf is ‘n ander. Om iemand te ignoreer want hulle wil nie meer identifiseer as ‘n Jahova getuie nie, gaan verder as die skrif in die Bybel en verboed daardie persoon om hule eie vryheid tot standpunt.

Wat is die aspekte van geestesgesondheid van iemand afskryf?

Mense is sosiale gediertes wat groei op ‘n gevoel van aan ‘n gemeenskap behoort en ‘n ondersteunings struktuur wat gebou is op wedersydige vertroue. Ons sosiale lewe gaan hand in hand met ons psige en as dit weg gevat word kan dit tragediese gevolge hê.

Volgens Purdue Universiteit se sielkundige wetenskapplike professor Kliping D Williams, die effekte van sosiale verstrooiing is langdurig en sny dieper as enige fisiese wonde.

“Being excluded or ostracized is an invisible form of bullying that doesn’t leave bruises, and therefore we often underestimate its impact. Being excluded by high school friends, office colleagues, or even spouses or family members can be excruciating… When a person is ostracized, the brain’s dorsal anterior cingulate cortex, which registers physical pain, also feels this social injury.”

Prof. Kipling D. Williams, Psychological Science expert, Purdue University

Onteiening is ‘n form van emosionele en sielkundige mishandeling. Eenvoudig gestel, dis ‘n aanval teen jou selfbeeld. Dis ook hoekom sosiale verstrooiing gesien word as die dood van jou menswees. Dit kan lei tot gevoelens van depressie, self moord gedagtes en selfafleidende gedrag. Die afskryf beleid van Jahova getuie het selfs by gelas tot die wrede moord en selfmoord van ‘n Jehovah se Getuie familie talle ander selfmoorde.

Opsomming

Jehovah se Getuies stel voor dat lede enige iemand wat nie hul lesse volg nie afskryf, al is dit hul eie familie. Dit sluit in die wat ‘n ander interpretasie het of nie saam stem met die valse lesse soos: Die opgemaakde datum van Jarusalem se afleiding, die valse lesse oor bloedoortappingof die onteiening beleid.

Hulle probeer dit stel as ‘n vorm van liefde. Dat om jou geliefdes te ignoreer hulle tot hul sinne sal bring en trug lok. Alhoewel die afspeling van hul eintlike beleid anders sal voorstel.

Die waarheid is, onteiening is ‘n manupileerende, skfriftlike ongegronde mishandelings tegniek is om Jahova getuie in lyn te hou en demoniseer enige een wat die beleid teen staan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *